Laerskool Eugené N Marais

KULTUUR

LAERSKOOL EUGENÉ N MARAIS SE KULTUUR IS TOONAANGEWEND
EN LEI ONS LEERDERS NA NUWE HOOGTES!

ONS PRAAT MET VRYMOEDIGHEID VOOR MENSE!

REDENAARS EN KUNSWEDSTRYDE

ONS LEEF ONS MUSIKALE TALENTE UIT!

KOOR EN SOLOSANG

ONS HOU VAN RITME EN SPANWERK!

REVUE

ONS GEE OM VIR DIE NATUUR EN ONS MEDEMENSE!

EKO-KLUB

ONS BOU BANDE MET ANDER SKOLE!

EUGENÉ N MARAIS KULTUURFEES

BOOMPIEKULTUUR SKITTER!

KOOR

 

Die skool het 'n Junior & Senior Koor

REVUE

 

Niemand kan konsert hou soos die Boompies nie. Hierdie is 'n geleentheid wat die hele gemeenskap na uitsien.

EKO-KLUB

 

Ons Boompies gee om! Met ons 4 liefdes groei ons saam.

'n Liefde vir GELOOF, DIE MENSDOM, HARDE WERK en die OMGEWING.

REDENAARS

REDES VIR DEELNAME:

  • bou selfvertroue
  • verbeter redenasievermoë
  • bemeester navorsingsvaardighede
  • formuleer belangrike vrae
  • EUGENÉ N MARAIS KULTUURFEES

     

    Die Kultuurfees bestaan uit 'n Woordkuns, Toonkuns en 'n Dans afdeling.


    GALA-AAND

     

    Boompies kry 'n geleentheid om hul kreatiwiteit op kultuurvlak uit te leef. Die aand vind telkens aan die einde van die 3de kwartaal plaas.

    ALGEMENE VRAE?

    VOLTOOI DIE VORM HIERONDER
    EN ONS SAL U TERUG SKAKEL

    "*" indicates required fields

    NAAM*