Laerskool Eugené N Marais

WAT MAAK ONS SPESIAAL?

ONS BOOMPIE-WAARDES

Welkom by Laerskool Eugené N Marais. Ons skool is stewig geanker in geskiedenis en tradisie wat meer as 'n eeu oud is.

Op dié fondasie bou ons daagliks aan ‘n generasie wat met selfvertroue en nederigheid die toekoms kan instap.

 

MEER OOR ONS...

Laerskool Eugené N Marais is geleë in die hartjie van die Waterberge. Ons kinders stap elke dag deur die rooibaksteengange van die eeu-oue skool. Hier by die Boompies glo ons dat jou kind se volle menswees gevorm word vir 'n blink toekoms. Hier gee ons om vir mekaar… Deur geloof, hoop, liefde en harde werk en met baie entoesiasme slaag ons daarin om ‘n veilige omgewing vir elke kind te skep – ‘n omgewing waarin kinders kan waag, sodat hulle hul volle potensiaal kan bereik.

Hier is plek vir elkeen om te groei, te droom, hul ideale na te streef en hulle talente te ontgin. Dié skool bou jou karakter, sodat jy aan die einde van jou laerskoolloopbaan hier uitstap as ‘n goed afgeronde, selfversekerde kind wat ‘n verskil in die gemeenskap kan maak.

BESTUURSPAN

…die span met hart…

ONS FOTOHOEKIE

BEHEERLIGGAAM

ALGEMENE INLIGTING

ADMINISTRATIEWE WERKING
BABBELBOOMPIES
INSKRYWINGSVORM

Ons programme is vol leer ervarings wat ons kinders 'n fantastiese grondslag gee.

Laai die Babbelboompies inskrywingsvorm hieronder af:

2 ½ jaar to Gr.R

GRAAD 1-7
INSKRYWINGSVORM
Laai die Graad 1-7 inskrywingsvorm hieronder af:

Stuur vorm en nodige dokumentasie na ontvangs@lenm.co.za of gee in by skoolkantoor.

NASKOOLSENTRUM

Laai die inligting en inskrywingsvorm vir die naskoolsentrum hieronder af.

Neem asb kennis: Dagtarief vir toevallige besoekers gedurende die skoolvakansie is R60 per dag.

NASKOOL
FOOIE
Graad 1 - 7
Per jaar R6000
12 x paaiemente R500
Babbelboompies
Per jaar R5200
11 x paaiemente R400
1 x paaiement (Desember) R800

ALGEMENE VRAE?

VOLTOOI DIE VORM HIERONDER
EN ONS SAL U TERUG SKAKEL

"*" indicates required fields

NAAM*